Psalms 3:6

Psalms 3:6 DB

In die aand kan ek gaan slaap sonder om te lê en rondrol van bekommernis. In die môre word ek rustig wakker, want ek weet die Here sal my krag gee om my probleme op te los.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 3:6