Daar is baie mense wat dooie gode aanbid. Daardie gode beteken niks nie. Met sulke mense wil ek niks te doen hê nie. Maar aan die Here sal ek elke dag getrou bly. Ek is opgewonde oor u liefde, want U het my nie alleen gelos toe ek swaargekry het nie. In my nood het U my gehelp. Want U het raakgesien toe ek in die moeilikheid was.
Lees Psalms 31
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Psalms 31:7-8
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's