Psalms 32:6

Psalms 32:6 DB

Daarom moet almal wat hulle vertroue in U stel, in moeilike tye na U roep. As groot probleme ’n gelowige tref, sal dit niks aan hom doen nie.