Psalms 49:15

Psalms 49:15 DB

Soos ’n klomp skape storm hulle agter die dood aan. Die dood pas hulle op. In die doderyk verdwyn hulle binne ’n sekonde. Al wat van hulle oorbly, is ’n verlate grafsteen êrens in ’n begraafplaas. Niks bly oor van alles waarop hulle vertrou het nie.