Psalms 61:4-5

Psalms 61:4-5 DB

U alleen pas my op. U is soos ’n skuilplek waarheen ’n mens vlug as daar groot gevaar kom. U beskerm my teen my vyande. Ek wil vir altyd by U wees. As U my beskerm, is ek elke dag veilig.