Psalms 68:19

Psalms 68:19 DB

U het krygsgevangenes saamgevat om vir almal te wys U het gewen. Almal het geskenke na U toe aangedra, selfs u vyande het met geskenke laag voor U kom buig toe U in u woonplek ingestap het, Here God!

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 68:19