Psalms 69:22

Psalms 69:22 DB

Hulle het die lewe net nog moeiliker vir my gemaak. In plaas van kos en water wou hulle my gif en slegte asyn injaag.