Psalms 71:1-2

Psalms 71:1-2 DB

Here, ek kruip by U weg! Moet my tog nie teleurstel nie! Help my! Laat my nooit skaam kry omdat ek op U vertrou nie. Daarom vra ek: Gryp in! Help my! Pas my asseblief op! Want U doen altyd wat reg is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 71:1-2