Psalms 98:1

Psalms 98:1 DB

Sing ’n nuwe lied wat spesiaal net vir die Here gemaak is. Vertel daarin hoe wonderlik Hy is. Hy het wonderlike dinge gedoen. Sy krag en Goddelike grootheid maak dat Hy altyd wen.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 98:1