Openbaring 12:11

Openbaring 12:11 DB

Hulle het hom behoorlik gewen. Hulle wapens was die bloed van die Lam en die boodskap wat hulle met soveel oortuiging aan ander vertel het. Alles het nie net vir hulle om hulleself gedraai nie. Hulle was bereid om tot die dood toe met hierdie wapens te veg.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Openbaring 12:11