1 KORINTIËRS 2:2

1 KORINTIËRS 2:2 AFR83

Ek het my voorgeneem om met julle oor niks anders te praat nie as oor Jesus as die Christus, en wel oor Hom as die gekruisigde.