1 KORINTIËRS 9:25-26

1 KORINTIËRS 9:25-26 AFR83

Almal wat aan 'n wedstryd deelneem, ontsê hulleself allerlei dinge. Hulle doen dit om 'n verganklike oorwinnaarskroon te verkry, maar ons 'n onverganklike. Ek hardloop dan ook soos een wat nie van sy doel onseker is nie; ek slaan soos 'n bokser wat nie in die lug slaan nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 KORINTIËRS 9:25-26