1 SAMUEL 3:9-10

1 SAMUEL 3:9-10 AFR83

en Eli sê vir Samuel: “Gaan lê en as iemand jou weer roep, sê jy: Praat, Here, u dienaar luister!” Samuel het toe gegaan en op sy slaapplek gaan lê. Die Here het gekom en gaan staan en soos die vorige kere geroep: “Samuel, Samuel!” En Samuel sê: “Praat, Here, u dienaar luister!”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 SAMUEL 3:9-10