1 TIMOTEUS 4:1

1 TIMOTEUS 4:1 AFR83

Die Gees sê uitdruklik dat in die eindtyd sommige afvallig sal word van die geloof. Hulle sal misleidende geeste navolg en die leerstellings van bose geeste aanhang.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 TIMOTEUS 4:1