2 KRONIEKE 7:12

2 KRONIEKE 7:12 AFR83

Daarna verskyn die Here een nag aan Salomo en sê vir hom: “Ek het jou gebed verhoor en hierdie plek vir My gekies as die plek waar daar vir My offerandes gebring kan word.