2 SAMUEL 11:2-3

2 SAMUEL 11:2-3 AFR83

Eendag het hy na sy middagslapie opgestaan en op die dak van die paleis gaan rondstap. Van die dak af het hy 'n vrou sien bad. Sy was 'n baie mooi vrou. Dawid het oor haar laat navraag doen, en iemand het gesê: “Dit is Batseba dogter van Eliam, die vrou van Urija die Hetiet.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 SAMUEL 11:2-3