3 JOHANNES 1:1-2

3 JOHANNES 1:1-2 AFR83

Van die oudste. Aan Gaius, my vriend, wat ek waarlik liefhet. Liewe Gaius, ek hoop dat jy gesond is en dat dit in alle opsigte so goed gaan met jou as wat dit geestelik met jou gaan.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 3 JOHANNES 1:1-2