AMOS 1:1-2

AMOS 1:1-2 AFR83

Die woorde van Amos, 'n skaapboer uit Tekoa. Hy het oor Israel 'n gesig gesien tydens die regering van koning Ussia van Juda en koning Jerobeam van Israel, seun van Joas. Dit het twee jaar voor die aardbewing gebeur. Amos het gesê

Gratis leesplanne en oordenkings oor AMOS 1:1-2