DEUTERONOMIUM 10:20

DEUTERONOMIUM 10:20 AFR83

Jy moet die Here jou God eer, Hom dien en aanhang, en wanneer jy 'n eed aflê, moet jy dit in sy Naam doen.