DEUTERONOMIUM 16:16

DEUTERONOMIUM 16:16 AFR83

“Drie keer elke jaar moet al jou mans in die plek wat die Here jou God sal kies, in sy teenwoordigheid verskyn: op die fees van die ongesuurde brood, die fees van die weke en die huttefees. Die volk mag nie sonder offers in die teenwoordigheid van die Here verskyn nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONOMIUM 16:16