DEUTERONOMIUM 28:4

DEUTERONOMIUM 28:4 AFR83

“Jou nageslag sal geseën wees, en die opbrengs van jou lande en die aanteel van jou diere, jou kalweroes en jou lammeroes.