PREDIKER 3:7-8

PREDIKER 3:7-8 AFR83

'n tyd om te skeur, 'n tyd om toe te werk, 'n tyd om stil te bly, 'n tyd om te praat, 'n tyd om lief te hê, 'n tyd om te haat, 'n tyd vir oorlog, 'n tyd vir vrede.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PREDIKER 3:7-8