EKSODUS 19:5-6

EKSODUS 19:5-6 AFR83

As julle My gehoorsaam en julle aan my verbond hou, sal julle uit al die volke my eiendom wees, 'n koninkryk wat My as priesters dien, en 'n gewyde nasie. Die hele aarde behoort immers aan My.’ Dit is wat jy aan die Israeliete moet vertel.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor EKSODUS 19:5-6