GENESIS 43:23

GENESIS 43:23 AFR83

Toe sê die amptenaar vir hulle: “Wees gerus! Moenie bekommerd wees nie. Julle geld het by my uitgekom, en dit is julle God, die God van julle voorvaders, wat 'n skat in julle sakke gesit het.” Die amptenaar het toe vir Simeon na hulle toe gebring.