GENESIS 49:22-23

GENESIS 49:22-23 AFR83

“Josef is 'n boom wat vrugte dra, 'n vrugteboom by die fontein, sy takke groei oor die omheining. Dié wat met pyl en boog skiet, val hom aan, hulle is baie en hulle is sy vyande.