JESAJA 46:3

JESAJA 46:3 AFR83

Luister na My, nageslag van Jakob, almal wat oor is uit die nageslag van Israel, julle vir wie Ek gedra het van julle geboorte af, wat Ek vasgehou het vandat julle daar is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 46:3