LUKAS 8:47-48

LUKAS 8:47-48 AFR83

Toe die vrou sien Hy weet dit is sy, het sy van angs gebewe en voor Hom kom neerval. Daar voor al die mense vertel sy Hom toe waarom sy Hom aangeraak het en hoe sy onmiddellik gesond geword het. Toe sê Hy: “Dogter, jou geloof het jou gered. Gaan in vrede!”

Gratis leesplanne en oordenkings oor LUKAS 8:47-48