MIGA 6:16

MIGA 6:16 AFR83

Jy het Omri se reëlings nagekom, gedoen wat Agab gedoen het, hulle raad gevolg. Daarom sal Ek jou verwoes, Ek sal jou inwoners 'n bespotting maak. Jy sal my volk se vernedering moet dra.