SPREUKE 3:1-2

SPREUKE 3:1-2 AFR83

My seun, wat ek jou leer moet jy nie vergeet nie, hou vas aan wat ek jou voorskryf, want dit sal vir jou 'n lang lewe verseker, dit sal maak dat jy 'n vol lewe het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 3:1-2