SPREUKE 3:9-10

SPREUKE 3:9-10 AFR83

Vereer die Here met offerandes uit al wat jy besit en met die beste uit jou oes, dan sal jou skure oorvol wees en jou parskuipe oorloop van die wyn.

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 3:9-10