PSALMS 4:7-8

PSALMS 4:7-8 AFR83

Daar is baie wat sê: “Wie sal dit weer met ons goed laat gaan?” Wees ons tog weer goedgesind, Here, help ons! U het my reeds groter vreugde laat belewe as wat daar is by mense wat koring en wyn in oorvloed het.

Versbeelde vir PSALMS 4:7-8

PSALMS 4:7-8 - Daar is baie wat sê:
“Wie sal dit weer met ons goed laat gaan?”
Wees ons tog weer goedgesind, Here, help ons!
U het my reeds groter vreugde laat belewe
as wat daar is by mense
wat koring en wyn in oorvloed het.PSALMS 4:7-8 - Daar is baie wat sê:
“Wie sal dit weer met ons goed laat gaan?”
Wees ons tog weer goedgesind, Here, help ons!
U het my reeds groter vreugde laat belewe
as wat daar is by mense
wat koring en wyn in oorvloed het.