ROMEINE 4:16

ROMEINE 4:16 AFR83

Daarom het die belofte deur die geloof, en dus uit genade, tot Abraham gekom sodat dit van krag sou bly vir sy hele nageslag. En sy nageslag is nie net dié wat die wet ontvang het nie, maar ook dié wat glo, soos Abraham geglo het. Hy is immers die vader van ons almal

Gratis leesplanne en oordenkings oor ROMEINE 4:16