JEREMIA 37:2
JEREMIA 37:2 Bybel vir almal (ABA)
Sedekia en sy amptenare en die mense van die land het nie geluister na die boodskap van die Here wat Hy vir Jeremia gegee het om vir hulle te bring nie.
Deel
Lees JEREMIA 37JEREMIA 37:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar hy het nie geluister, hy en sy dienaars en die volk van die land, na die woorde van die HERE wat Hy deur die diens van die profeet Jeremia gespreek het nie.
Deel
Lees JEREMIA 37JEREMIA 37:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sedekia en sy amptenare en die landsburgers het nie geluister na wat die Here vir hulle gesê het deur die profeet Jeremia nie.
Deel
Lees JEREMIA 37JEREMIA 37:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy en sy dienaars en die volk van die land het egter nie geluister na die woorde van die HERE wat Hy by monde van die profeet Jeremia uitgespreek het nie.
Deel
Lees JEREMIA 37JEREMIA 37:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar nie hy of sy dienaars of die volk van die land het geluister na die woorde van die HERE wat Hy deur die profeet Jeremia gespreek het nie.
Deel
Lees JEREMIA 37