JEREMIA 37:9
JEREMIA 37:9 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sê: Julle moenie julleself bedrieg nie, moenie dink die Galdeërs het heeltemal weggegaan nie, want hulle hét nie weggegaan nie.
Deel
Lees JEREMIA 37JEREMIA 37:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So spreek die HERE: Bedrieg julleself nie deur te sê: Die Chaldeërs sal sekerlik van ons af wegtrek — want hulle sal nie wegtrek nie.
Deel
Lees JEREMIA 37JEREMIA 37:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
So sê die Here: Julle moet julle nie mislei en dink die Galdeërs het beslis van ons af padgegee nie. Hulle gee nie pad nie
Deel
Lees JEREMIA 37JEREMIA 37:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
So sê die HERE, ‘Moet julleself nie mislei deur te dink, die Galdeërs sal beslis van ons af weggaan, nie; want hulle sal nie gaan nie.
Deel
Lees JEREMIA 37JEREMIA 37:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
So sê die HERE: Bedrieg julleself nie en sê: Die Chaldeërs sal sekerlik van ons af weggaan, want hulle sal nie wyk nie.
Deel
Lees JEREMIA 37