Woede en HaatVoorbeeld

Anger and Hatred

DAG 1 VAN 7

Nie alle woede is sonde nie. Trouens, jy het die reg om kwaad te word oor die dinge wat God kwaad maak. Dit word reverdige woede genoem. Jy is geregtig om so op te tree tot die son ondergaan. Jy sal jou hart moet ondersoek om uit te vind wat is die oorsprong van jou woede. Of jy jou woede inhou of ontplof as gevolg daarvan, albei is eintlik ewe gevaarlik. Jy weet dit natuurlik al teen hierdie tyd, maar as jou woede verkeerd gekanaliseer word, is dit nie goed vir jou of die mense rondom jou nie. Dit het tyd geword dat God se liefde jou woede vervang.
Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Anger and Hatred

Woede is n realiteit wat elkeen van ons van tyd tot tyd moet hanteer. Hierdie sewe dae leesplan gee aan ons n bybelse uitkyk, met n kort stukkie om daagliks te lees. Lees die gedeelte, kyk eerlik na waar jy staan, en laat God toe om in jou situasie met jou te spreek.

More

We would like to thank LifeChurch.tv for providing this plan. For more information, please visit: www.lifechurch.tv