Woede en Haat

Woede en Haat

7 Dae

Woede is n realiteit wat elkeen van ons van tyd tot tyd moet hanteer. Hierdie sewe dae leesplan gee aan ons n bybelse uitkyk, met n kort stukkie om daagliks te lees. Lees die gedeelte, kyk eerlik na waar jy staan, en laat God toe om in jou situasie met jou te spreek.

Hierdie plan is deur LifeChurch.tv geskep
Oor Die Uitgewer