VerhoudingsafsprakeVoorbeeld

Hierdie onderwerp strek vanaf hulle wat sê dat ʼn verhoudings- afspraak met enige een verkeerd is, behalwe as jy beplan om met hom of haar te trou, tot hulle wat dit die heel tyd doen vir die pret. Alhoewel die Bybel nie die woord verhoudingsafspraak gebruik nie, bied dit nogal sommige direkte beginsels oor hoe om mense van die teenoorgestelde geslag, of ʼn broer of suster in Christus te behandel. Soos altyd met die onderwerp van verhoudinge met die teenoorgestelde geslag, is dit ʼn goeie idee om te weet wat jou motiewe is voor die situasie opduik. Wat is die doel van ʼn verhoudingsafspraak? Hoekom wil jy betrokke raak by die persoon? Hoe eer die verhouding God? Dit is nie te laat om te leer hoe om ʼn verhoudingsafspraak te reël nie.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Wat het God te sê oor ʼn verhoudingsafspraak? Hierdie sewedae plan sal jou ʼn Bybelse perspektief gee, met ʼn kort gedeelte om elke dag te lees. Lees die gedeelte, neem die tyd om dit eerlik op jou situasie te laat weerspieël en laat God toe om in jou hart te praat.
More
We would like to thank Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church
Verwante Leesplanne

Die Wetboeke (Die Groot Storie Leesplannne no. 2)

Kaalvoet Sielsgedagtes

Sy Glorie, My Storie: Ingesluit in Sy Heerlikheid

Kom saam, Ontdek wysheid uit die Woord.

Mislukking Is Nie Die Einde Nie

Aanklag

Ons God Wat Ons Opsoek - Om Ons Na Hom Terug Te Lei. 'n Studie van Vyf Klein Profete

GAAN JY HOM MIS?

As ek weer kon sê
