DepressieVoorbeeld
Depressie kan ervaar word op so baie vlakke en vir so baie verskillende redes. Dit is selde dat dit maklik is om uit depressie te kom. En natuurlik is daar ook nog 'n verskil tussen depresief wees en om 'n depresiewe lewe te lei. Lets kan anders uitloop as wat jy gehoop het en dan voel jy depresief, maar wanneer jou keuses en jou lewe anders begin lyk as gevolg van negatiewe gevoelens binne in jou, dan staar jy depressie in die gesig. Depressie is die vrug van iets dieper. Jy hoef nie skaam te wees oor jou gevoelens nie, maar jy moet weet dat God iets beter vir jou wil hê. Hy wil jou troos en jou herstel tot 'n lewe van vreugde. Raak stil voor God en laat Hom toe om jou berader te wees.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Depressie kan enige iemand van enige ouderdom affekteer vir baie redes. Hierdie 7 dag plan sal jou na die Berader toe lei. Maak jou gedagtes stil en jou hart oop terwyl jy die Bybel lees en jy sal vrede, krag en ewige liefde vind.
More
This plan was created by Life.Church.