Wees DapperVoorbeeld

Wees Dapper

DAG 15 VAN 43

Oordenkingsvrae:  

1. Wat is die verskil tussen om mense te vrees en om God te vrees? Hoe kan jy leer om God meer as mense te vrees?

2. Wat maak dit moeilik om te rus? Wat beteken dit om in God te rus? Op watter maniere kan jy oefen om in God te rus? 

3. Hoekom is dit soms so moeilik om gehoorsaam te wees? Wat maak dit moeilik? Hoe maak vertroue in God gehoorsaamheid soveel makliker?

4. Lys die drie grootste bekommernisse of onsekerhede in jou lewe. Hoekom sê God vir jou om nie bekommerd te wees nie? Hoe is Hy getrou?

5. Wat is hospitaliteit? Hoekom is hospitaliteit belangrik? Is hospitaliteit vir jou maklik of moeilik? As dit vir jou moeilik is, wat maak dit moeilik en wat kan jy doen om dapper te wees in jou roeping tot hospitaliteit? As dit vir jou maklik is, hoe dikwels beoefen jy hospitaliteit? Hoe kan jy verbeter? 

Dag 14Dag 16

Aangaande hierdie leesplan

Wees Dapper

Daar is nie 'n vrou wat nie worstel met vrees nie. Maar God herinner ons herhaaldelik en liefdevol deur sy Woord om nie ons lewens in vrees te leef nie. Inteendeel, Hy gee ons die opdrag om sterk en vasberade te wees. In hierdie ses-weke studie gaan ons ons gedagtes fokus op God se Waarheid en die krag verkry wat ons nodig het om te kies om dapper te wees.

More

Ons wil graag Liefde God bedank vir dankie vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://www.lovegodgreatly.com

Verwante Leesplanne