Nuwe Dag, Nuwe JyVoorbeeld
![New Day, New You](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapistaging.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans-staging%2F211%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Laat Jou Blaps jou Boodskap word
Ek bemoedig mense om hul verlede te laat gaan, maar nooit weg te hardloop daarvoor nie. Die enigste weg tot oorwinning oor die pyn van ons verlede is om God toe te laat om ons terug te neem deur daardie deur van pyn tot in oorwinning. Niemand kan oorwinning vir ons behaal nie; ons moet ons eie heil uitwerk. Paulus verduidelik hierdie waarheid in sy brief aan die Filippense, en se:
"Daarom, my geliefdes... werk julle eie heil uit (ontwikkel, volvoer tot by die einddoel, en voltooi) met vrees (respek en ontsag) en bewing (selfwantroue, ernstige omsigtigheid, 'n gevoelige gewete, waaksaamheid teen versoeking, skugtere onttrekking van wat ookal God mag aanstoot gee en die Naam van Christus skaad); (nie in jul eie krag nie) want dit is God wat die heeltyd effektief in julle werk (bekragtig en die vermoe en begeerte in julle skep), om te wil en te werk na Sy welbehae (tevredenheid en vreugde." FILIPPENSE.2:12, 13 uitgebreide vertaling).
Ons moet God toelaat om ons deur dinge te neem en Hom toelaat om in ons te werk sodat ons blaps ons boodskap word. Moeilike dinge wat ons in ons verlede deurstaan het, berei ons voor vir God se seeninge in ons toekoms.
Uit die boek Nuwe Dag, Nuwe Jy deur Joyce Meyer. Kopiereg 2007 deur Joyce Meyer. Gepubliseer deur FaithWords . Alle regte voorbehou.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan
![New Day, New You](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapistaging.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans-staging%2F211%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Dit is so belangrik hoe jy daardie eerste gedagtes van jou dag spandeer - selfs net 'n paar minute elke oggend met God is jou geleentheid om op die regte voet te begin en 'n positiewe toon daar te stel. Nuwe Dag, Nuwe Jy gee jou daardie geleentheid. In hierdie opwindende toewyding, saamgestel uit verskeie van Joyce se mees populere boeke, sal jy 'n vars woord van God ervaar vir elke dag van die jaar. Voor jy die uitdagings van die lewe die hoof bied, begin elke dag met bemoediging en krag, aanmanings van God se genade, en God se perspektief. Word die nuwe jy wat elke nuwe dag kan bring!
More
We would like to thank Joyce Meyer Ministries for providing this plan. For more information, please visit: www.joycemeyer.org