Nuwe Dag, Nuwe JyVoorbeeld
![New Day, New You](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapistaging.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans-staging%2F211%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Dis Reg om te Lag
Baie ernstige dinge is aan die gang in hierdie wereld en ons moet bewus wees daarvan en voorberei wees daarop. Maar terselftertyd moet ons leer ontspan en dinge te aanvaar soos dit is, sonder om gespanne en ontsteld te raak daaroor. Ons moet leer hoe om die goeie lewe te geniet wat God vir ons voorsien het deur die dood en opstanding van Sy Seun Jesus Christus (SIEN JOHANNES 10:10). Ten spyte van al die ontstellende dinge wat rondom ons aangaan in die wereld, moet ons daaglikse belydenis wees, "Dit is die dag wat die Here gemaak het. Ek sal juig en my verbly daarin."
Iets wat ons Christiene meer moet doen, is lag. Ons neig om so beswaard te wees oor alles - ons sondes, van onsself verwag om volmaak te wees, ons groei in God, ons gebedslewe, die gawes van die Gees en om Skrifte te memoriseer. Ons dra sulke swaar laste rond. As ons net 'n bietjie meer sal lag - ons verbly, "bly wees" - sal ons vind dat 'n bietjie lag daar die las baie ligter maak.
In die wereld waarin ons lewe is daar nie baie om oor te lag nie, so ons sal dit aspris moet doen. Dis maklik om baie te vind om oor bekommerd te wees. Om gelukkig te wees, moet ons 'n bietjie daaraan werk. Ons moet lag en 'n genotvolle tyd he.
Uit die boek Nuwe Dag, Nuwe Jy deur Joyce Meyer. Kopiereg 2007 deur Joyce Meyer. Gepubliseer deur FaithWords . Alle regte voorbehou.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan
![New Day, New You](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapistaging.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans-staging%2F211%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Dit is so belangrik hoe jy daardie eerste gedagtes van jou dag spandeer - selfs net 'n paar minute elke oggend met God is jou geleentheid om op die regte voet te begin en 'n positiewe toon daar te stel. Nuwe Dag, Nuwe Jy gee jou daardie geleentheid. In hierdie opwindende toewyding, saamgestel uit verskeie van Joyce se mees populere boeke, sal jy 'n vars woord van God ervaar vir elke dag van die jaar. Voor jy die uitdagings van die lewe die hoof bied, begin elke dag met bemoediging en krag, aanmanings van God se genade, en God se perspektief. Word die nuwe jy wat elke nuwe dag kan bring!
More
We would like to thank Joyce Meyer Ministries for providing this plan. For more information, please visit: www.joycemeyer.org