Jesus, Ons Alles. 'n Studie Van Hebreërs Voorbeeld

Jesus, Ons Alles. 'n Studie Van Hebreërs

DAG 15 VAN 43

Oordenkingsvrae:

Week 2:

1. Waarom verhard ons ons harte en versuim ons om aan God se beloftes te glo,? Wat kan ons doen om ons ongeloof te bekamp wat ons dikwels as 'realistiese' gedagtes of verwagtinge vermom?

2. Wat beteken dit dat die Woord van God “lewend en aktief” is?

3. Hoe kan die Woord van God die ware aard van ons harte ontbloot? As God reeds ons harte ken, aan wie word ons harte ontbloot as ons met God se Woord gekonfronteer word?

4. Wat beteken dit om gehoorsaamheid deur lyding aan te leer? Moes Christus ook gehoorsaamheid aanleer as Hy God is?

5. Hoe bring Christus se lyding aan jou troos?


Dag 14Dag 16

Aangaande hierdie leesplan

Jesus, Ons Alles. 'n Studie Van Hebreërs

Die boek Hebreërs vertoon die oppergesag van Christus op elke bladsy. Jesus is nie net verhewe bo enige iets waarin ons probeer om ons hoop te plaas nie, maar Hy is die Skepper en Een wat alles in stand hou. Hy het ons deur sy genade gered. Hy alleen is ons lofprysing waardig. Hy alleen is ons liefde waardig. Hy is ons alles.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://lovegodgreatly.com/