Ou Testament - Boeke deur MosesVoorbeeld
Vandag is 'n dag om net eenvoudig te mediteer oor wat God aan jou wou sê deur wat jy gelees het.
Aangaande hierdie leesplan
Hierdie eenvoudige plan sal jou lei deur die eerste vyf boeke van die Ou Testament. Deur net 'n paar hoofstukke per dag te lees is dit 'n ideale leesplan vir jou persoonlik of as 'n groep studie.
More
This plan was created by YouVersion. For more information, visit: www.youversion.com