Veranderd: Die volgende stappe vir 'n Veranderde lewe.Voorbeeld

Changed: Next Steps for a Changed Life

DAG 11 VAN 42

Ons weet dat die Bybel betroubaar is omdat dit die interne toets slaag deur die vraag te beantwoord of die skrywers van die Bybel aanspraak maak daarop dat hul skrywes waar is. Dit slaag ook die eksterne toets deur die vraag te beantwoord oor wat eksterne getuienisse sê oor die Bybel. Ten laaste, slaag dit die bibliografiese toets deur die vraag te beantwoord oor hoe goed die oorspronklike dokumente vertaal is tot vandag toe. Vandag se Skrifgedeeltes gee antwoorde vir hierdie vrae.

Aangaande hierdie leesplan

Changed: Next Steps for a Changed Life

Met jou besluit om Christus as jou verlosser te aanvaar, is jy vir ewig verander. Die oue is weg. Jy is 'n nuwe skepping. Maak nie saak of jy 'n nuwe volgeling van Christus is of Hom al vir 'n lang tyd volg nie, hierdie leesplan sal jou help om beter te verstaan wie jy is in Christus en wat dit beteken om 'n ware volgeling van Christus te wees. 'n Beter begrip van jou identiteit in Christus sal jou help om vorentoe te beweeg en jou volgende stap te neem om alles te bereik waarvoor God jou geroep het.

More

We would like to thank LifeChurch.tv for creating this plan. For more information, please visit: www.lifechurch.tv