Veranderd: Die volgende stappe vir 'n Veranderde lewe.Voorbeeld

Om veranderd te wees, beteken om te verstaan wie God, Jesus en die Heilige Gees is en hoe hulle interaksie het in jou lewe. Hierdie week gaan jy gedeeltes lees wat jou sal help om meer van God, Jesus en die Heilige Gees te verstaan. Vandag gaan jy lees van God as jou geestelike vader.
Aangaande hierdie leesplan

Met jou besluit om Christus as jou verlosser te aanvaar, is jy vir ewig verander. Die oue is weg. Jy is 'n nuwe skepping. Maak nie saak of jy 'n nuwe volgeling van Christus is of Hom al vir 'n lang tyd volg nie, hierdie leesplan sal jou help om beter te verstaan wie jy is in Christus en wat dit beteken om 'n ware volgeling van Christus te wees. 'n Beter begrip van jou identiteit in Christus sal jou help om vorentoe te beweeg en jou volgende stap te neem om alles te bereik waarvoor God jou geroep het.
More
We would like to thank LifeChurch.tv for creating this plan. For more information, please visit: www.lifechurch.tv




