Veranderd: Die volgende stappe vir 'n Veranderde lewe.Voorbeeld

Jesus se gelykenis van die wingerdstok en die takke bied aan ons die perfekte prentjie van hoe 'n dissipel van Christus moet lyk.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Met jou besluit om Christus as jou verlosser te aanvaar, is jy vir ewig verander. Die oue is weg. Jy is 'n nuwe skepping. Maak nie saak of jy 'n nuwe volgeling van Christus is of Hom al vir 'n lang tyd volg nie, hierdie leesplan sal jou help om beter te verstaan wie jy is in Christus en wat dit beteken om 'n ware volgeling van Christus te wees. 'n Beter begrip van jou identiteit in Christus sal jou help om vorentoe te beweeg en jou volgende stap te neem om alles te bereik waarvoor God jou geroep het.
More
We would like to thank LifeChurch.tv for creating this plan. For more information, please visit: www.lifechurch.tv




