Veranderd: Die volgende stappe vir 'n Veranderde lewe.Voorbeeld

Changed: Next Steps for a Changed Life

DAG 4 VAN 42

As 'n dissipel van Christus, sal jy 'n behoefte vind en dit vul, 'n seer vind en dit genees en Jesus sal vir jou vra om baie dinge te doen wat nie uitgespel kan word nie.

Aangaande hierdie leesplan

Changed: Next Steps for a Changed Life

Met jou besluit om Christus as jou verlosser te aanvaar, is jy vir ewig verander. Die oue is weg. Jy is 'n nuwe skepping. Maak nie saak of jy 'n nuwe volgeling van Christus is of Hom al vir 'n lang tyd volg nie, hierdie leesplan sal jou help om beter te verstaan wie jy is in Christus en wat dit beteken om 'n ware volgeling van Christus te wees. 'n Beter begrip van jou identiteit in Christus sal jou help om vorentoe te beweeg en jou volgende stap te neem om alles te bereik waarvoor God jou geroep het.

More

We would like to thank LifeChurch.tv for creating this plan. For more information, please visit: www.lifechurch.tv