Veranderd: Die volgende stappe vir 'n Veranderde lewe.Voorbeeld

Changed: Next Steps for a Changed Life

DAG 36 VAN 42

Om veranderd te wees beteken om in Bybelse gemeenskap betrokke te raak. God het ons nie ontwerp om op ons eie te leef nie, die rede waarom dit belangrik is dat ons betrokke raak in Bybelse gemeenskap met ander gelowiges. Jy gaan hierdie leesplan voltooi oor die volgende ses dae deur te lees in die Woord van God oor die belangrikheid van Bybelse gemeenskap.

Aangaande hierdie leesplan

Changed: Next Steps for a Changed Life

Met jou besluit om Christus as jou verlosser te aanvaar, is jy vir ewig verander. Die oue is weg. Jy is 'n nuwe skepping. Maak nie saak of jy 'n nuwe volgeling van Christus is of Hom al vir 'n lang tyd volg nie, hierdie leesplan sal jou help om beter te verstaan wie jy is in Christus en wat dit beteken om 'n ware volgeling van Christus te wees. 'n Beter begrip van jou identiteit in Christus sal jou help om vorentoe te beweeg en jou volgende stap te neem om alles te bereik waarvoor God jou geroep het.

More

We would like to thank LifeChurch.tv for creating this plan. For more information, please visit: www.lifechurch.tv