Veranderd: Die volgende stappe vir 'n Veranderde lewe.Voorbeeld

Changed: Next Steps for a Changed Life

DAG 41 VAN 42

Bybelse gemeenskap kom voor binne 'n groep gelowiges of tussen twee mense. In werklikheid gebeur die sterkste vorms van Bybelse gemeenskap tussen net twee mense. Dit is belangrik dat ons gelowiges in in ons lewens het wat ons kan leer en raad gee, sowel as om ons aanspreeklik te hou.

Aangaande hierdie leesplan

Changed: Next Steps for a Changed Life

Met jou besluit om Christus as jou verlosser te aanvaar, is jy vir ewig verander. Die oue is weg. Jy is 'n nuwe skepping. Maak nie saak of jy 'n nuwe volgeling van Christus is of Hom al vir 'n lang tyd volg nie, hierdie leesplan sal jou help om beter te verstaan wie jy is in Christus en wat dit beteken om 'n ware volgeling van Christus te wees. 'n Beter begrip van jou identiteit in Christus sal jou help om vorentoe te beweeg en jou volgende stap te neem om alles te bereik waarvoor God jou geroep het.

More

We would like to thank LifeChurch.tv for creating this plan. For more information, please visit: www.lifechurch.tv