Die Beter Lees PlanVoorbeeld

The Better Reading Plan

DAG 22 VAN 28

Ons moet die goeie laat gaan om dit wat beter is, aan te gryp. Om 'n beter lewe te lei, vertel Spreuke 22:1 ons dat 'n goeie naam begeerliker as groot rykdom is. Dit is beter vir ons om 'n lewe van integriteit te leef. Hierdie week sal jy lees wat God se Woord sê oor hoe belangrik dit is om met 'n goeie naam en met integriteit te lewe.
Dag 21Dag 23

Aangaande hierdie leesplan

The Better Reading Plan

Voel jy oorweldig, ontevrede en in 'n groef vasgevang? Wens jy dat jou dag tot dag lewe kan verbeter? God se Woord is jou gids tot beter dae. Gedurende hierdie 28-dag plan sal jy maniere ontdek wat jou kan help om te verander van net 'n goeie lewe te leef, na die tipe beter lewe wat God vir jou begeer om te hê.

More

We would like to thank Pastor Craig Groeschel and Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church